Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harrison Ford | |
![]() | |
Geboorte | 16 Maart 1884 |
---|---|
Sterfte | 2 Desember 1957 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harrison Ford (16 Maart 1884 – 2 Desember 1957) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Excuse Me (1915), The Mysterious Mrs. Musslewhite (1917), The Veiled Adventure (1919), en The Nervous Wreck (1926).